JOHANNES 18:10

JOHANNES 18:10 AFR53

En Simon Petrus wat 'n swaard gehad het, het dit uitgetrek en die dienskneg van die hoëpriester geslaan en sy regteroor afgekap. En die naam van die dienskneg was Malchus.

Video vir JOHANNES 18:10