Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JONA 4:1-2

JONA 4:1-2 AFR53

MAAR Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword. Toe bid hy tot die Here en sê: Ag, Here, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het oor die onheil.