Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTHÉÜS 5:3-5

MATTHÉÜS 5:3-5 AFR53

Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 5:3-5