SPREUKE 4:1-2
SPREUKE 4:1-2 AFR53
HOOR, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken; want ek gee aan julle goeie lering, verlaat my onderwysing nie.