PSALMS 25:4-5
PSALMS 25:4-5 AFR53
Dalet. Here, maak my u weë bekend; leer my u paaie. He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.