Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 30:3-4

PSALMS 30:3-4 AFR53

Here, my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak. Here, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal.