Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

RUT 4:11-12

RUT 4:11-12 AFR53

Toe sê al die mense wat in die poort was, en die oudstes: Ons is getuies; mag die Here die vrou wat in jou huis inkom, maak soos Ragel en soos Lea wat saam die huis van Israel gebou het; en verwerf mag in Éfrata en maak 'n naam in Betlehem! En mag jou huis word soos die huis van Peres wat Tamar vir Juda gebaar het — uit die nageslag wat die Here jou uit hierdie jong vrou sal gee!