1 Kronieke 16:31

1 Kronieke 16:31 DB

Die hemel en elkeen wat daar is, moet van opgewondenheid oorloop. Die aarde en elkeen wat daar is, moet hulle blydskap uitskreeu. Vertel vir elkeen op hierdie aarde: “Die Here is koning!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 16:31