1 Korintiërs 12:22

1 Korintiërs 12:22 DB

Om die waarheid te sê, daar is dele van die liggaam waaraan ’n mens nie eens baie dink nie, maar waarsonder die liggaam glad nie kan klaarkom nie.