1 Korintiërs 13:5

1 Korintiërs 13:5 DB

om nie ongeskik te wees nie, maar jou so te gedra dat ander nie ongemaklik saam met jou voel nie; om nie net heeltyd aan jouself en jou eie voordeel te dink nie; om nie sommer vir niks kwaad te word nie, en om nie elke liewe dingetjie wat iemand verkeerd doen te onthou sodat jy hom kan terugkry nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 13:5