1 Konings 18:32

1 Konings 18:32 DB

Met die stene het Elia die altaar van die Here herbou. Hy het ook ’n diep watersloot om die altaar gegrawe.