1 Konings 19:7

1 Konings 19:7 DB

Die engel het hom weer wakker gemaak. “Staan op en eet, want jy moet nog ’n ver ent stap. As jy nie nou eet nie, gaan die pad te lank word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 19:7