1 Samuel 1:15

1 Samuel 1:15 DB

“U maak ’n fout, Meneer,” antwoord Hanna. “Ek het nie wyn of enige sterk drank gedrink nie. Ek is ’n baie ongelukkige vrou en ek het maar net my hart voor die Here uitgepraat.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 1:15