1 Samuel 4:1
1 Samuel 4:1 DB
Samuel was ’n profeet vir die hele Israel. Die Israeliete het uitgetrek om teen die Filistyne te gaan veg. Hulle kamp was by Eben-Haeser en die Filistyne s’n by Afek.