1 Samuel 8:7

1 Samuel 8:7 DB

Die Here sê toe vir Samuel: “Jy moet maar doen wat hulle sê, want eintlik is dit nie vir jou wat hulle verwerp nie, maar hulle wil My nie meer as koning oor hulle hê nie.