Die heilige geskenke was 600 beeste en 3 000 stuks kleinvee. Die priesters was te min om al die brandoffers af te slag. Die Leviete het kom help tot al die werk gedoen was en totdat meer priesters hulleself vir die tempelwerk skoongemaak het.
Lees 2 Kronieke 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Kronieke 29:33-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's