Handelinge 17:22-23

Handelinge 17:22-23 DB

Paulus het in die middel van die Areopagus gaan staan en met die mense begin praat. “Geagte mense van Atene, ek kan sien dat julle baie godsdienstig is. Nou die dag toe ek hier aankom, het ek na julle tempels en die beelde van julle gode geloop en kyk. Toe kom ek op ’n altaar af met dié woorde daarop: ‘Aan die God wat niemand ken nie.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 17:22-23