Daniël 7:27

Daniël 7:27 DB

Dan sal die alleenheerskappy, die mag en die rykdom van al die koninkryke van die wêreld aan die mense gegee word wat aan die Allerhoogste behoort. Hulle sal vir altyd regeer en al die heersers van die wêreld sal God dien en gehoorsaam.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 7:27