Daniël 8:19-21

Daniël 8:19-21 DB

Toe sê hy vir my: “Ek is hier om jou te wys hoe God se oordeel gaan wees, want wat jy gesien het, het te make met die laaste dae op aarde. “Die skaapram met die twee horings verwys na die koninkryke van Medië en Persië. Die bokram is die koninkryk van Griekeland en die groot horing tussen sy oë die eerste koning.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 8:19-21