Deuteronomium 10:12-13

Deuteronomium 10:12-13 DB

“Israel, wat is dit wat die Here van jou vra? Hy vra net dat jy Hom alleen moet aanbid. Hy vra jou om sy wil te gehoorsaam; om Hom altyd lief te hê; om Hom met jou hele wese en met oorgawe te dien; om al die wette wat ek jou vandag gee, jou eie te maak; om die Here se wil ook jou wil te maak. As jy al hierdie dinge doen, sal dit met jou baie goed gaan.