Deuteronomium 15:6

Deuteronomium 15:6 DB

Soos die Here gesê het, sal dit met jou so goed gaan dat baie volke van jou sal leen sonder dat jy self hoef te leen, en jy sal oor baie heers sonder om self oorheers te word.