Deuteronomium 29:29

Deuteronomium 29:29 DB

“Daar is geheime dinge wat net die Here ons God weet. Hy het dit nie aan ons geopenbaar nie. Maar die dinge wat Hy wel aan ons geopenbaar het, moet ons doen. Hy het vir ons en ons kinders en kleinkinders gewys wat Hy wil hê ons moet doen. Ons moet lewe soos Hy wil hê ons moet.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 29:29