Josua die seun van Nun was hulle nuwe leier. Hy was ’n slim man, want Moses het hom geleer wat om te doen. Die volk Israel het alles gedoen wat hy hulle beveel het. Hulle het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het om vir hulle te sê.
Lees Deuteronomium 34
Deel
Vergelyk alle weergawes: Deuteronomium 34:9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's