Prediker 3:12-13

Prediker 3:12-13 DB

Toe het ek besef al wat die mens maar moet doen, is om gelukkig te wees en die lewe te geniet. Om tussen al die harde werk deur nog te kan eet en drink en gelukkig te wees is ’n geskenk uit die hand van God.