Prediker 5:1

Prediker 5:1 DB

Dink mooi voordat jy met die Here praat. Moenie sommer vinnige beloftes aan God maak nie. Onthou, God is baie groot en jy is baie klein. Hy is bo in die hemel en jy is onder op die aarde. Daarom moet jy mooi kyk wat jy sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 5:1