Galasiërs 3:11

Galasiërs 3:11 DB

Hierdie uitspraak wys vir ons dat niemand hulle saak met God self kan regmaak deur bloot net te doen wat die wet sê nie. Die Bybel sê immers: “Elkeen wie se verhouding met God reg is omdat hulle in Hom glo, sal lewe!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 3:11