Galasiërs 6:1

Galasiërs 6:1 DB

My broers en susters, as ander gelowiges aan die een of ander sonde toegee, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, hulle dadelik reghelp. Bring hulle terug op die regte pad sonder om hulle te veroordeel. Tree vol deernis op. Maar pas op sodat julle self nie voor die sonde swig nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 6:1