Genesis 15:18

Genesis 15:18 DB

Daardie dag het die Here ’n ooreenkoms met Abram gemaak. Hy het vir Abram gesê: “Onthou, aan jou kinders gee Ek hierdie land. Alles van die Nyl in Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraat, sal hulle s’n wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 15:18