Genesis 15:5

Genesis 15:5 DB

Die Here het Abram buitentoe geneem en gesê hy moet opkyk. “Probeer ’n bietjie al die sterre tel,” het Hy gesê. Abram kon nie en die Here het gesê: “Jou nageslag sal nog eendag net so baie soos hierdie sterre word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 15:5