GENESIS 15:5

GENESIS 15:5 AFR83

Toe het die Here vir Abram buitentoe laat gaan en vir hom gesê: “Kyk op na die hemel en tel die sterre as jy kan.” Verder sê die Here vir hom: “So baie sal jou nageslag wees.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 15:5