Isak het toe in daardie land vir hom grond gekry en begin saai. Die Here het hom geseën en hy het in dieselfde jaar nog uitstekende oeste gehad. Kort voor lank was hy ryk, sommer skatryk. Hy het groot troppe skape en beeste gehad asook baie werkers. Die Filistyne het egter jaloers geword. Hulle het toe grond in al Isak se putte gegooi en dit toegestop. Hierdie putte is destyds nog deur sy pa, Abraham, se mense gegrawe.
Lees Genesis 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 26:12-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's