Genesis 32:11

Genesis 32:11 DB

Here, ek is te klein vir u groot liefde. U was baie goed vir my en ek het dit nie verdien nie. Destyds is ek oor die Jordaan met net my kierie. Vandag het ek so baie besittings dat die twee kampe sommer vol staan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 32:11