Jesaja 11:1

Jesaja 11:1 DB

Ten spyte daarvan dat die nageslag van Dawid getref word soos ’n boom wat afgekap word, sal daar tog weer uit die stomp van Isai wat oorbly, ’n takkie begin groei. Uit die ou wortel wat nog in die grond was, sal ’n nuwe tak uitkom wat sal vrugte dra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 11:1