Jesaja 60:10

Jesaja 60:10 DB

Buitelanders sal jou mure weer opbou. Hulle konings sal vir jou werk. Toe Ek vir jou kwaad was, het Ek jou gestraf. Noudat Ek jou jammer gekry het, sal Ek weer vir jou goed wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 60:10