Jeremia 11:20

Jeremia 11:20 DB

Here, U is sterker as alles en almal. U tree altyd regverdig op. Ja, Here, U weet presies wat binne-in ’n mens aangaan. U weet selfs wat ons dink. Ek wil graag sien wat gebeur as U wraak neem op my vyande. Ek het my saak vir U gegee om te hanteer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 11:20