Job 11:13-15

Job 11:13-15 DB

“Job, jy moet jou houding teenoor God regkry. Steek jou hande na Hom toe uit om te wys dat jy van Hom afhanklik is. Hou op om verkeerde dinge te doen. Moenie verkeerde goed in jou huis toelaat nie. Dan sal jy weer jou kop kan optel sonder om skaam te wees. Jy sal veilig kan voel en weet jy hoef nie bang te wees nie.