My lewe is verby. Ek het geen planne of drome meer vir die toekoms nie. My vriende maak of die nag dag is. En wanneer dit donker is, maak hulle of die lig naby is. Hulle verdraai die waarheid.
Lees Job 17
Deel
Vergelyk alle weergawes: Job 17:11-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's