Job 25:5-6

Job 25:5-6 DB

Die maan is nie helder genoeg en die sterre nie blink genoeg as jy dit met God vergelyk nie. As dit so is, is mense nog baie minder werd vir die Here. Die mens is eintlik maar net ’n wurm in sy oë!”