Matteus 23:28

Matteus 23:28 DB

Grafte laat My aan julle dink. As ’n mens na julle kyk, lyk julle soos engeltjies. Maar as ’n mens ’n bietjie dieper kyk, lyk die prentjie anders: dan sien jy huigelaars en mense wat hulle glad nie aan God se wil steur nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 23:28