Matteus 27:54

Matteus 27:54 DB

Die offisier en die ander soldate wat daar by die kruis diens gedoen het, het hierdie aardbewing en al die ander dinge wat gebeur het, staan en bekyk. Dit het hulle baie bang gemaak. “Hy was sowaar die Seun van God,” het hulle gestamel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 27:54