Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Matteus 5:3-5

Matteus 5:3-5 DB

“Gelukkig is almal wat van God se goedheid en sorg afhanklik is. Hulle sal definitief ’n plek kry in sy nuwe wêreld. “Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog. “Gelukkig is almal wat nie dink dat hulle belangriker as ander mense is nie. God sal sorg dat elke stukkie grond in sy nuwe wêreld aan hulle behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:3-5