Miga 5:4

Miga 5:4 DB

Die opponente antwoord toe: “Die mense hoef nie bekommerd te wees nie. As die Assiriërs ons land inval en deur ons verdedigingslinies breek, sal ons genoeg leiers aan ons kant hê om hulle aan te vat. Hulle sal ons beskerm.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Miga 5:4