Markus 13:8

Markus 13:8 DB

Nasies sal met mekaar baklei oor wie die sterkste is en die een heerser sal die ander een probeer onderkry. Kos gaan ook met tye baie skaars word en op ander plekke sal daar aardbewings wees. Dit sal die eerste tekens wees dat die einde aan die kom is, net soos die pyne wat ’n swanger vrou kry die teken is dat die kind op pad is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 13:8