Markus 9:47

Markus 9:47 DB

As jou oog die hele tyd net na verkeerde dinge wil kyk, ruk dit uit. Sorg liewer dat jy deel van God se nuwe wêreld is, al is dit met net een oog, want dit is beter as om met twee oë in die hel te sit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 9:47