Spreuke 11:14

Spreuke 11:14 DB

Waar kennis van die lewe ontbreek, gaan ’n volk onder. ’n Goeie regering se krag lê in sy kundige leiers.