Spreuke 3:1-2

Spreuke 3:1-2 DB

Jong vriend, luister na my raad. Dink mooi oor die alledaagse lewe na. Dink wat jy op die regte oomblik moet sê en wat jy moet doen, wie en wat jy eerder moet vermy. ’n Wyse manier van leef het groot waarde. Baie gelukkige dae, baie opwindende lewensjare, groot blydskap kom daaruit voort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 3:1-2