Psalms 138:7

Psalms 138:7 DB

Wanneer ek in die moeilikheid is, help U my. Mense kry my nie onder nie. U keer dat mense wat my wil seermaak, dit regkry. U red my uit hulle kloue.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 138:7