Psalms 148:13

Psalms 148:13 DB

Mag almal die Here kom loof. Ja, Hy alleen is groot en belangrik. Ver in die hemel en ook hier op aarde kan almal sien hoe groot Hy is. Hy is so wonderlik dat woorde Hom nie kan beskryf nie.