Psalms 2:10-11

Psalms 2:10-11 DB

Gebruik nou julle verstand, leiers van hierdie wêreld; wees wakker. Ken julle plek en dien die Here met respek; maak sy Naam groot.