Psalms 23:2

Psalms 23:2 DB

Hy gee vir my die heel beste van alles: kos, veiligheid en vrede. Omdat die Here by my is, bekommer ek my nie. Wanneer ek moedeloos word, laat Hy my die lewe weer anders sien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 23:2